It’s been a few years since I worked in Witrivier. Driving into Jatinga, I was just amazed at the beauty of this place…so natural…so elegant…so stylish.
Talking about natural, elegant and stylish…That’s also exactly how I would describe Gerrie and Danelle…and the whole bridal party…except maybe for “Griek”…he was something else.
Gerrie and Danelle…you two were amazing today, especially during our looooong photo shoot. I had such a great time working with you.
Let me know what you think about this album design.
I met Nicolene only four days before the wedding to discuss the many photography details for the wedding day. Kalahari could not be there due to his work commitments, but we discussed him in detail…and I got very nervous.
Shaun and Andrea just loves being in the bush and close to nature. And for their big day they did just that at the lovely
by Petrus
Lyndie - STUNNING!!!
Wens ons kon weer daardie dagie oor he…om al die pragtige oomblikke MEER te waardeer!!
well done Petrus…jy het hulle persoonlikhede perfek ge”capture”!!!!!
STUNNING!!!!
Cherese Wansink - WOW ekt nie woorde om die bruidspaartjie te beskryf nie, skoon stom geslaan!
Ongelooflike mooi foto’s, al was ek nie daar nie kan ek sien hoe julle dag ‘n sprokies troue was en elke oomblik is vas gevang op die foto’s!
Goeie werk petrus!
Mamma & Pappa - Absoluut fantasties,veral die bruidspaar se persoonlikhede en atmosfeer vasgevang – GOEIE WERK – ons is beindruk!!!
Dankie vir die mooi weergawe van n wonderlike dag wat ons saam kon geniet.
Edna Steyn - Bring die perfekte venue, beeldskone bruidspaar en professionele fotograaf bymekaar en JY HET HIERDIE ONGELOOFLIKE KOMBINASIE!!!!! GELUK PETRUS dat jy deur jou lens die mooiste troue vasgevang het!!!!
Lizette Heine - Dis wonderlik dat die issensie van finominale persone so eg vasgevang is. Ek kan die emosie in die fotos voel – dis awhsome, wat `n album vir die “help onthou annerdag”!
Pretorius Familie - Baie dankie julle dat ons hierdie mooi foto albumn kan bewaar en herhinder aan die mooiste dag 3 April 2010. Geluk Petrus jy kan maar hoor :0) Groete
Heinrich Goss - Weereens baie geluk! Dit was ‘n voorreg om die spesiale dag saam met julle te kon deel. Julle is baie spesiaal. Liefde, Heinrich.
Heinrich Goss - Petrus,
Uitstekende fotografie, ek sien uit daarna om saam met jou te werk in die toekoms. Groete, Heinrich.
Ronel van der Berg - Danelle, jy lyk soos ‘n prinses… Al is ek nou ver is daardie spesiale dag diep binne in my hart. Geluk Petrus, jou foto’s is asemrowend!
Chris - Very well captured Petrus, keep on inspiring.
Erietha - WOW!!!!!!!! Dis regtig stunning! Lieflike herinneringe aan ‘n pragtige dag!!
Rhona Oosthuizen - Ek kry eers vanoggend tyd om te kyk, Danelle, in twee woorde prentjie mooi!!. Mag jul elke dag van jul huwelikslewe soveel vreugde ervaar soos jul troudag. Aan elke ouerpaar, julle kry elkeen ‘n juweel by, geniet hulle. Julle almal lyk “stunning” en die foto’s uitstekend.