JP & Tania’s wedding album

JT 36This is the wedding album of JP & Tania…aka…”Red shoe diaries“.

Enjoy.

.

.

.

.

.

.

.

  • February 9, 2010 - 20:22

    Junior - Sussa en swarie, die foto’s is baie mooi, en sussa jy is verseker die mooiste girl op aarde !!
    Liefde jou boeta

  • February 9, 2010 - 20:27

    Dean (bruid se pa) - My daughter is most definetly the most beuatifull bride on earth. Pajamas also looks very handsome. Lots of love – Dad

  • February 9, 2010 - 20:30

    Tilly (bruid se ma) - Julle lyk pragtig en ek is baie trots op julle. God het twee wonderlike mense bymekaar gevoeg met twee pragtige spruite. Ek is baie lief vir julle !!!! Liefde mamma

  • February 11, 2010 - 09:14

    Barbara - Hey julle… Julle het ongelooflik gelyk hoor!! Baie geluk met die daggie wat jul een geword het. Ek weet dat daar jare se geluk op julle wag x

  • February 24, 2010 - 20:12

    Amanda Boonzaaier - Het ook ‘n “soft spot” vir rooi skoene!!! Jy weet jou foto’s goed, hoop ek kan jou bekostig teen die tyd my dogter trou…..

Your email is never published or shared.

F a c e b o o k