Bennie & Haneke’s wedding album

BH -026This is the album I designed for Bennie & Haneke….aka, “Clarens Love”.

.

.

.

.

.

.

.

.

  • March 16, 2010 - 12:06

    haneke - dankie Petrus- dis ongelooflik mooi! Jy is in hart en siel ook ‘n kunstenaar, met so oog kan mens nie verkeerd gaan nie! Ek dink jy moet ‘n Fotoboek van landskappe en ‘n toer deur Afrika doen – dan gaan mense sien wat jy werklik kan doen! Nou hoeveel mag ek kies of mag ek almal kies!! HHEELLPPPPP!!!

  • March 16, 2010 - 12:18

    Retha - Dit is absoluut pragtig!! Well done Petrus, jy maak Haneke en Bennie se memories vir ons almal werklik!!

  • March 16, 2010 - 13:21

    mariette. - dis vreeslik mooi!!

  • March 18, 2010 - 12:00

    Karen - Sjoe, dit is iets besonders. Dit is herinneringe wat ewig bewaar sal bly!

  • March 18, 2010 - 12:55

    Petrus - Baie dankie aan almal vir julle komentaar.
    Haneke…Jy kan 20 van hierdie uitlegte kies vir jou album as deel van jou paket. Jy is natuurlik ook welkom om ekstra te vat.

  • March 24, 2010 - 23:20

    Koos & Alta - Asemrowend!!! Baie interessant en kunstig gedoen!! Ons sien uit daarna om ons gunstelinge te kies.

  • March 25, 2010 - 19:11

    hendrik - Petrus het die vermoe om te skilder met lig!!–In kort–ASEMROWED!!

Your email is never published or shared.

F a c e b o o k