Pieter & Anoesjka

PA 1212ePieter and Anoesjka did things a bit differently.  Instead of the normal reception at the end of the wedding day, they had a small intimate lunch with some close family members just after the morning church ceremony.  After that we had a lengthy, but fun, photo shoot…all over Middelburg.

Thanks you two for giving me so much time to create my images…I’m sure you’ll like them.

When your  honeymoon finally comes, enjoy it.

  • October 14, 2009 - 06:10

    Pieter & Anoesjka - Petrus!!! Baie dankie vir hierdie STUNNING foto’s. Dit het al ons verwagtinge oortref… Jou werk is onverbeterlik! Dankie vir al jou moeite en geduld met ons groot dag en dat jy dit vir ons so prettig gemaak het. WELGEDAAN ou maat!

  • October 14, 2009 - 09:15

    Lindy van Zyl - Al wat ek kan sé: WOW WOW WOW…..
    Julle twee is pragtig.
    Die foto’s is stunning, Petrus, soos Anoesjka & Pieter sé WELGEDAAN!!!!!!!!

  • October 14, 2009 - 09:23

    Edna - Anoesjka & Peter, julle fotos is pragtig! Julle is pragtig! Mag die Here julle huwelik seen! God Bless!

  • October 14, 2009 - 10:26

    Oelof & Henriette - Pieter & Anoesjka

    Ons is so bly dat jul troudag op so ‘n pragtige manier verewig is … kan nie wag om die res van die foto’s te sien nie.

    Willie, jy lyk so mooi …

    Baie lief vir jul.

    Petrus … jy is ‘n fantastiese fotograaf … ek gaan jou werk beslis bemark …

    Baie geluk !!!

    xx

  • October 14, 2009 - 10:33

    ANNETTE - Pieter en Anoesjka julle het julle nuwe paadjie begin met die regte persoon saam met julle naamlik God. Hy is daar wanneer iemand anders daar is nie. Gaan na Hom toe altyd. En bid altyd vir mekaar. Petrus jou foto’s praat met ‘n mens. Hou so aan.

  • October 14, 2009 - 13:06

    Anonymous - Dankie vir die pragtige foto’s Petrus. Dit sal my kinders se speciale dag altyd so laat bly! Joey Carsten

  • October 14, 2009 - 16:38

    Petrus - Baie dankie aan almal wat my webtuiste besoek het en sulke mooi terugvoer gelaat het. Dit word baie waardeer.

  • October 15, 2009 - 21:21

    Marietjie - Anoesjka & Pieter, mag die res van julle lewens so gelukkig saam wees soos “die eerste dag” Julle is twee ongelooflike mense wat net die beste verdien. Geniet julle honeymoon!! Petrus die foto’s is stunning!!!

  • October 16, 2009 - 12:43

    Christa Harrison van Australia - Anoesjka en Pieter, baie geluk met hierdie wonderlike tyd. Ek wens dat ek die dag met jul kon deurbring en is baie dankbaar dat ek die fotos van hierdie spesiale geleentheid kon deel al kon ek nie die dag met julle deel nie.

    Ek hoop dat die res van jul lewe saam net so wonderlik sal wees soos hierdie pragtige dag. Anoesjka jou seuntjie lyk ook net so cute soos jou ma vir my vertel het en ek weet dat jy baie trots is – net so trots soos jou ma op jou.

    Ek wil ook baie geluk vir Tannie Sus se op die spesiale dag en weet hoe gelukkig en trots tannie is.

    Liefde Christa en gesin.

    Petrus – Die fotos is pragtig en dit is ook so wonderlik dat geliefdes en vriende die fotos kan sien.

  • October 18, 2009 - 16:48

    Oom Hennie en Tannie Ronel - Baie geluk Pieter en Anoesjka,ons hoop julle sal altyd so gelukkig wees,soos op hierdie spesiale dag.Mag die Here julle spesiaal seen.Mag julle baie voorspoedig wees voorentoe.Julle fotos is pragtig,baie liefde Oom Hennie en Tannie Ronel.

  • October 23, 2009 - 16:06

    Berto Bester - Stunning Fotos !!! Stunning Paartjie !!!
    Great troue !!!
    Baie nice manier om die foto’s te deel …

Your email is never published or shared.

F a c e b o o k