Ben & Rika

BR 0980It’s always a challenge for us photographers to find interesting and unique places to photograph our wedding clients in.  To make things even tougher, Secunda is not one of the most photo-friendly places.  For Ben and Rika’s couple shoot, I went to town.  Really…we went to town.

But then again, with a cool couple like this, I could have photographed them anywhere, the images would have looked great.

Just look at Rika’s dress….it’s hot stuff.

The reception was held in the main sports hall of the Sasol Club.  I must say, I have never seen this hall look so beautiful.

Ben and Rika, enjoy your honeymoon.  Here are a few images to wet your appetite.

  • October 7, 2009 - 07:00

    Ben & Rika - Ek moes voor sewe uur op my honeymoon opstaan om te kyk of die fotos al op is, en ek moet sê, dit was die moeite werd.
    Dankie Petrus, jy het dit reg gekry om die mooiste dag van ons lewens op stunning wyse vas te vang! Jy het dit nie net maklik gemaak nie, maar ook vet pret (so in die koue). Baie dankie, jy was great.
    Kan nie wag vir die res nie!

    Groete,

    Ben & Rika

  • October 7, 2009 - 09:06

    Martin - Petrus,
    Dit wat ek al reeds op die web sien is asemrowend. Ons is baie trots op Ben en Rika, dit was ‘n fantastiese, sprokies troue. Sonder sulke proffesionele fotos sou dit eenvoudig nie volmaak wees nie. Baie geluk en baie dankie.

  • October 7, 2009 - 11:37

    Marisa Kruger - Hi Ben en Rika, my ouers bly op die plaas by Ben se ouers.

    Kon die nuuskierigheid net nie uitstaan.
    Die foto’s is amazing. Die fotograaf ken sy storie!!
    Baie mooi en baie geluk.
    Jesus liefde en seen vir julle huwelik!
    Marisa

  • October 7, 2009 - 12:36

    Esther - Petrus, Ek wil ook net baie dankie sê vir die great foto’s wat jy van Rika en Ben geneem het, Dit is met een woord fantasties. Hulle kon nie vir ‘n meer professionele fotograaf gevra het nie.
    Baie dankie
    Groete, Esther

  • October 7, 2009 - 12:45

    Petrus - Baie dankie aan almal vir julle mooi terugvoer. Dit word opreg waardeer. Moet ook net sê, sonder Ben en Rika se gemaklike persoonlikhede sou my werk baie moeiliker gewees het.

  • October 7, 2009 - 13:23

    Maryna - Petrus jy mag maar hoor! Ek trou sommer weer en kry jou om ons foto’s te neem. Ben & Rika… julle maak ‘n stunning paartjie!! Geniet elke oomblik!!

  • October 7, 2009 - 14:45

    Susan - Petrus. Die fotos is stunning! Ek glo my skoonsus is baie gelukkig met die fotos. Ben&Rika, julle lyk ongelooflik pragtig!

  • October 7, 2009 - 15:20

    Anne-Marie - Petrus jou werk spreek vanself – uitstekend. Ben en Rika, julle liefde en geluk weerspieel in die foto’s, HOU DIT SO!

  • October 7, 2009 - 18:42

    Blackie & Beatie - Mag julle lewe vorentoe net so sprokies mooi wees soos julle troudag. Dit wat julle wou gehad het met die fotos het julle gekry en nog meer. Dit is baie, baie mooi. Liefde.

  • October 7, 2009 - 20:10

    Nardus - My klein sus, jy het pragtig gelyk! Ben pas haar mooi op hoor! Petrus die fotos is baie mooi, jy het hul liefde in elke foto uitgebeeld. Baie dankie Ouboet.

  • October 8, 2009 - 07:44

    Santa & Seun - WOW!!!!! jul lyk fantasties. Foto’s is van uitstekende gehalte. Baie geluk jul 2, mag jul huwelik net so mooi wees.

  • October 9, 2009 - 13:50

    Petrus - Great stuff. Hierdie is die meeste terugvoer wat ek nog ooit gehad het op enige van my “posts”. Baie dankie aan almal dat julle kom kyk en terugvoer gegee het.

Your email is never published or shared.

F a c e b o o k