Just did my first wedding for the year….and I got reminded why I still do wedding photography. With a lovely couple like Frederik and Karmi and a super hot venue like Avianto…I couldn’t ask for more.
Karmi youré a stunning girl…Frederik you’re a gentleman….don’t change.
I hope you like the images…let me know what you think.
Take care.
P.S. A big thanks to Gavin Blog for being my assistant an second shooter….may your little boy get well soon.
by Petrus
Arina Rademeyer - Genade Boet en Karmi dit is ongelooflike foto’s. Mag die res van julle lewe saam net so vol prag en kleur wees
Mart_Mari rademeyer - WOW…..dis vrek mooi….sjoe julle is lag-lag die mooiste paartjie
Markie Rademeyer - Die mooiste fotos ooit!!!! Komplimente aan die fotograaf wat ‘n pragtige paartjie se groot dag verewig het. Dankie Petrus
Markie Rademeyer - Die mooiste fotos ooit!!! Komplemente aan die fotograaf wat ‘n pragtige paartjie se groot dag verewig het. Dankie Petrus
derica - Dis pragtig!! Petrus, jy het ‘n goeie job gedoen! Die troue was heerlik. Hoop jul het die boot trip geniet. DK
Frederik & Karmi - Uiteindelik het ons ook die geleentheid om die foto’tjies te sien en dit het alle verwagtinge oortref, dit is BAIE MOOI!
Dankie Petrus, dit lyk ongelooflik!Kan nie wag om die res te sien nie!!!
Liske - Uitstekende fotografie van twee baie spesiale mense!!!!Wens ek kon daar wees!!
Minette - Hi karmi,
Jammer as dit ongewoon en snaakls klink, maar sal jy my asb laat weet waar jou jou skoene gekry het – dit is stunning!
Dankie en Groete
Minette
Frederik & Karmi - Hi Minette, baie dankie vir die komplimente ons waardeer dit baie. Kan hoor jy is ook ‘n swak plek vir skoene….!!! Jong, ek het die paar in die Midde Ooste gekoop – Saudi om presies te wees, jammer ek is seker dit is nie wat jy wou hoor nie. Hoop jy kom reg, van een skoen liefhebber aan ‘n ander!
Groete
Karmi