Anton and Karen got married today and I was the lucky photographer to capture this beautiful affair at Brunfelsia just outside Trichardt.
Everything just came together today…..a stylish gentleman….a super hot lady….a classic vintage automobile…and the change to make magic.
I hope you enjoy these images as much as I did making them.
Take care.
by Petrus
Karen - Hi Petrus, Fotos lyk stunning!!!! Baie dankie, jy is GREAT!!!!
Linda - Stunning!!!!
Jan Potgieter - Julle 2 lyk Verstommend mooi! weereens geluk en mag die res van jul 2 se lewe saam soos die foto’s wees – Vol merkwaardige oomblikke!
Ané - Karen, hierdie is stunning pics.. Sjoe Petrus jy is puik.. Julle lyk asemrowend op die fotos.
Sanet - Wow!! Stunning fotos! Karen, jy het so mooi gelyk en die fotos bewys dit. Julle kon nie vir ‘n beter fotograaf gevra het nie. Petrus, jy doen uitstekende werk!
Anton - Uitstekend!!! Job well done!
theo fondse - my stunning maats wow!!!!!!well done petrus …uitstekend gedoen
…love it!!!
Ronel - Sjoe, julle twee lyk stunning. Ek hou van die een waar Anton vir Karen so ‘n snaakse kyk gee. Al ons new zealandse vriende gaan dit ook sien. Nogmaals geluk en welkom in die family Karen.
Petrus - Sjoe….ek het lank laas so baie kommentaar, so vinnig gekry.
Baie dankie aan almal vir julle mooi terugvoer.