Arno & Marieta’s wedding album

Here is Arno and Marieta’s wedding album design.

Enjoy

.

.

.

.

.

.

.

  • April 26, 2011 - 12:44

    Liza - Dankie Petrus dat jy nog geplaas het dit is stunning. Wonder of ons ooit genoeg sal kry en kan kyk . Jy mag maar nog plaas ons sal glad nie omgee nie Baie Dankie

  • April 27, 2011 - 08:11

    Marieta & Arno - Sjoe Petrus die foto’s is stunning verby.. Baie baie dankie. Ek kan nie wag vir die foto album nie, ek gaan lekker spog met die foto’s danksy jou… Dankie vir al jou moeite en mooi foto’s ons waardeer dit baie..

  • May 5, 2011 - 10:56

    Petrus - Dit is ‘n groot plesier Liza… Ek is bly julle geniet die fotos! Dankie Marieta en Arno vir die mooi kompliment.

Your email is never published or shared.

F a c e b o o k