Arno & Marieta

You have your wife and your lovely daughter with you…you are staying at a game lodge….you’re in the presence of fun, interesting and beautiful people….. you are creative….you are enjoying every moment of it….

….now imagine this is work…

It’s hard to believe isn’t it?  Well, in my case it’s true.

Arno and Marieta’s wedding at Vlakpan had all these elements for me….I have the greatest job.

Thanks guys for a lovely wedding.

Here are some of the Images we made.

  • April 12, 2011 - 08:13

    Marieta - Petrus die foto’s is amazing… baie dankie dat jy vir ons sulke wonderlike memories vasgevang het…

  • April 12, 2011 - 08:15

    Elaine Jordaan - Wow wow wow, dis stunning verby. Petrus jy het elke spesiale oomblik vasgevang van hul groot dag. Sterkte sus met die uitkies van jul fotos, amal beautiful!!

  • April 12, 2011 - 09:19

    Mari-Louise Joubert - Mariets, jy het pragtig gelyk, die fotos is stunning!!!!

  • April 12, 2011 - 10:11

    Liza - Dit is pragtig gee vir ons nog fotos asb petrus

  • April 12, 2011 - 10:22

    Petrus - Dis ‘n groot plesier, Marieta! Baie dankie Elaine en Liza.

  • April 12, 2011 - 16:17

    Corika - Marieta, die foto’s is baie mooi en jy het pragtig gelyk!

  • April 12, 2011 - 16:43

    Marlise De Meyer - Sjoe, foto’s is Amazing mooi!!! Dit is wonderlik om jou Groot dag, vasgevang te he!!!

  • April 13, 2011 - 14:25

    Anonymous - Marieta & Arno, julle het stunning gelyk! Baie, baie geluk. Mag jul net vreugde en geluk ervaar. Petrus, die foto’s is puik!
    Groete, Pieter, Anoesjka & klein Willie.

  • April 14, 2011 - 09:25

    Petrus - Baie dankie vir al die positiewe terugvoer! Liza, ek sal graag nog foto’s wil bysit, dit gaan wel ‘n rukkie neem.

  • May 11, 2016 - 15:30

    Anonymous - Ek het sommer maar net rond geneuk op google toe ek nou op julle trou fotos afkom. Ek is Marieta en is verloof aan Arno…en is opsoek na trou idees. Uit moedeloosheid google ek toe sommer “Arno en Marieta”… en kom toe hier uit. Moet se dis stunning hoor.

    Groete

    ‘n ander Marieta verloof aan ‘n ander Arno…LOL…

Your email is never published or shared.

F a c e b o o k