When I started working on Frederik and Karmi’s wedding album, I knew there’s going to be problems…
I’m supposed to design twenty double page layouts…maybe a few more….but this is ridiculous. There are so many hot-stuff images…I just kept on designing and designing….in a vintage style.
Karmi…you are going to have a tough time choosing your favorites.
Enjoy.
.
by Petrus
Frederik & Karmi - Petrus, dit lyk ongelooflik, baie dankie!!!Ons het geen idee waar om te begin kies nie!!!Dankie tog vir die reën anders was daar regtig probleme….!
Mart-Mari Rademeyer - Dit is ON-GE-LOOFLIK mooi. WOW! sterkte met die keuses!
Markie - Petrus, die beste ooit van die mooiste paar ooit!!!! Sit maar al die fotos in die album dan het nie jy of Karmi ‘n probleem nie!!! Well done, Petrus.
Alwyn & Susan - Beautiful … beautiful … Frederik & Karmi, sprokies-troue …
Petrus.., besondere foto’s … ook die sentiment van spesiale oomblikke vasgelê … Stunning!
Minette - Hi Karmi, dit is ongelooflike fotos.
Jammer as dit ongewoon en snaakls klink, maar sal jy my asb laat weet waar jy jou skoene gekry het – ek het nog nie so iets gesien nie.
Dankie
Minette
Elsa Snieder - ‘n Pragtige bruidspaar en die foto’s is manjefiek geneem!Ek het meegeniet vanuit Nederland achter my computer!