This wedding had it all…
…the venue, L’ermitage, is situated in the beautiful Franschhoek right in the middle of a vineyard.
…food that looked and tasted like something out of a classy French restaurant.
…a couple that was beyond stunning.
…a dress made for a queen,
…super cool guests from all over the world.
…and a shoot the following day on Bloubergstrand.
…perfect.
by Petrus
Anonymous - Thank you Petrus for showing the magic of our special day!
Carl & Tania
Amanda Boonzaaier - Wow,WOW….Wow…Petrus die album en foto’s is soos SUPER mooi!!! ongelooflik mooi!!!! Goeie genade, jy MOET hierdie foto’s inskryf vir een of ander kompetisie..dit kan nie anders!
Samantha Dry - Petrus – jy is nie ‘n fotograaf nie, jy is n “Magician”. Hierdie is van die mooiste foto’s wat ek al in my lewe gesien het! Wow!!
Monique Smith - Die foto’s is ongelooflik mooi, ‘n regte sprokie!
Petrus - Baie dankie aan almal vir julle mooi terugvoer.
Amanda…komende van ‘n fotograaf, beteken dit baie vir my.
Arina - Wat kan ek nou vir jou sê, dit is so vreeslik mooi, ek dink dat niemand dit ooit beter sou kon doen nie! Geluk Petrus!
Hilde Basson - Petrus, dit is ongelooflike mooi fotografie. Jy het ‘n besonderse talent, maar dan het jy twee pragtige mense as jou “modelle” gehad.
melanie botha - Die heel mooiste troufotos wat ek nog ooit gesien het! Well done it vir die paartjie en vir jou Petrus!