Ben & Rika’s wedding album

CoverThis is Ben and Rika’s wedding album.

…the one with the cool couple…the hot dress…and the old car.

Let me know what you think.

.

.

.

.

.

.

  • October 14, 2009 - 16:44

    Anoesjka Versfeld - SHOE PETRUS – DIT IS ‘N PRAGTIGE ALBUM. KAN NIE WAG OM ONS S’N TE SIEN NIE. WEEREENS DANKIE VIR AL JOU HARDE WERK.

  • October 15, 2009 - 18:09

    Ben & Rika - WOW!! Dit is stunning! Ons kon nie vir beter gevra het nie. Dankie Petrus, jy is maar net die beste. En buiten vir die uitstekende fotografie, is jou diens ook nog vrek goed, nog nie eers twee weke van die troue af nie, en daar is reeds ‘n album. Hou so aan met jou goeie werk, jy gaan nog baie hartjies bly maak!!

  • October 21, 2009 - 01:41

    Petrus - Dankie vir jou kommentaar Anoesjka.
    Ben & Rika….dis ‘n groot plisier. Die trou seisoen is nou in volle swang en ek kan nie bekostig om agter te raak nie.

  • October 22, 2009 - 16:57

    Marisa Kruger - Wow wow wow!! Nog ‘n klomp uitstekende asemrowende… (hoeveel byvoeglike naamwoorde kan mens aan dink), fantastiese album. Ek kan nie glo dis regte mense nie. Lyk soos winkel poppe. Amazing!! Baie geluk Petrus!

  • October 30, 2009 - 12:39

    Susan - Album is verskriklik mooi saamgestel! Dit lyk fantasmagories! Dit was so ‘n lekker troue -kom ons doen dit weer! Petrus ek sal jou vir enige iemand aanbeveel. Jy ontsien geen moeite met wat jy afneem nie.

  • November 11, 2009 - 12:36

    Esther - Petrus, ek wil net weereens vir jou baie dankie sê vir die puik foto’s wat jy van Rika en Ben geneem het. Dit is uit die boeke. Weereens baie dankie vir jou harde werk. En ook die “Brag boekie” is pragtig. Ek gaan hom soos goud bewaar. Sterkte vir jou werk vorentoe en soos Rika sê jy gaan nog BAIE hartjies bly maak soos jy ons s’n bly gemaak het. Groete Rika se ma.

Your email is never published or shared.

F a c e b o o k