A Summer’s Tale

JM 1345Today was a perfect day. We had sunny weather….a beautiful horse….a magnificent chapel…a handsome groom and a lovely bride.  What more could I ask for to make great images with?

In my opinion, weddings don’t come more perfect than this.

JP and Marlé….you two were stunning…stunning…stunning.

For all the aspiring brides out there, I can really recommend Green Leaves as a wedding venue….it’s a beautiful place.

Enjoy the images.

  • November 2, 2009 - 11:46

    Toni Oosthuysen (mamma vd bruid) - Petrus, jou werk is van uitstaande gehalte! Dankie vir “perfect memories”

  • November 2, 2009 - 15:21

    Martye' Engelbrecht - 1291e is verseker ‘n inskrywing vir bruid van die jaar.Dit is baie goed gedoen!Petrus jy mag maar!!

  • November 2, 2009 - 16:23

    Zander Kruger - Goeie vriend van die bruid.
    Petrus jyt uitstekende smaak. Jou foto’s is ‘n groot sukses en jou werk is van bostaande gehalte. Net die beste vir die Allerhoogste. Seengroete Zander

  • November 2, 2009 - 22:21

    Petrus - Baie dankie aan Toni, Martye en Zander vir julle mooi terugvoer.
    Ek kan net sulke “images” maak as ek ‘n lekker paartjie het.

  • November 3, 2009 - 09:42

    Elsa (beste vriendin & bridesmaid) - Ai my sus, die foto’s is stunning en jy’t prentjie mooi gelyk! Mens beleef weer sommer dié spesiale dag as mens na die foto’s kyk.

    Stunning foto’s Petrus!

  • November 3, 2009 - 13:55

    Andriette - dit is stunning foto’s .. ek stem: Marle’, jy moet inskryf vir bruid vd jaar! Dankie dat ons hierdie dag met julle kon deel xxx

  • November 3, 2009 - 17:20

    Zander Kruger - Ek stem saam Elsa, Marle moet inskryf vir die Bruid van die jaar, veral die foto waar sy op in die Hemel inkyk en in die skadu van die bome op die gras sit is pragtig asook die foto waar sy haar ”brail” vashou en uitstaar in die verte. Dit is ongelooflike mooi foto’s.

  • November 5, 2009 - 09:35

    Valerie Olivier - Valerie: Vriendin: Marle,Jy het geblom!! Liefde het uit jou gestraal en n mens kon dit aanvoel wat jy vir JP voel.Wat n mooit dag om te onthou. Vir ons en vir julle xxxx

  • November 16, 2009 - 18:58

    Judy-Anne Dreyer - Marle en Jp se fotos is pragtig dit lyk soos ‘n sprokie!!

Your email is never published or shared.

F a c e b o o k