The wedding album of Roland & Eunice

That super cool couple from a few days ago!…this is their wedding album.

Check it out!

.

.

.

.

.

.

  • May 22, 2011 - 19:12

    Eunice - Wow Petrus!!dis n pragtige kosbare album.ons is sooo gebless!

  • May 24, 2011 - 06:55

    Anna-Marie - Great stuff Petrus!! Jou werk is altyd hoë gehalte en daardie 2 is 2 kosbare mensies!!

  • May 24, 2011 - 12:59

    Petrus - Eunice, ek is bly jy jou van die album, dit is baie kosbaar… Julle is ook. Dankie Anna-Marie vir die stunning kompliment!

  • May 24, 2011 - 17:53

    marius - Petrus , dis nou puik werk , from greatness to perfection! dis absoluut ‘n terapie om hierna te kyk!

  • May 25, 2011 - 10:01

    Petrus - Baie dankie Marius! Ek is bly die fotos het so ‘n goeie uitwerking op jou… Dankie vir die kompliment!

  • May 25, 2011 - 19:57

    Anna - Absoluut MEESTERLIK !!!!!!

  • May 26, 2011 - 10:33

    Petrus - Baie dankie Anna.

  • July 30, 2011 - 09:41

    Judith - Dis ongelooflik mooi!!! Wat ‘n blessing om net daarna te kyk! Jou werk is regtig “from passion to perfection”

  • August 2, 2011 - 12:15

    Petrus - Baie dankie Judith, bly jy hou van die foto’s. Dankie vir die stunning kompliment!

Your email is never published or shared.

F a c e b o o k