Comments on: Pieter & Anoesjka

By: Berto Bester
Stunning Fotos !!! Stunning Paartjie !!!

Great troue !!!

Baie nice manier om die foto’s te deel …

By: Oom Hennie en Tannie Ronel
Baie geluk Pieter en Anoesjka,ons hoop julle sal altyd so gelukkig wees,soos op hierdie spesiale dag.Mag die Here julle spesiaal seen.Mag julle baie voorspoedig wees voorentoe.Julle fotos is pragtig,baie liefde Oom Hennie en Tannie Ronel.

By: Christa Harrison van Australia
Anoesjka en Pieter, baie geluk met hierdie wonderlike tyd.  Ek wens dat ek die dag met jul kon deurbring en is baie dankbaar dat ek die fotos van hierdie spesiale geleentheid kon deel al kon ek nie die dag met julle deel nie.

Ek hoop dat die res van jul lewe saam net so wonderlik sal wees soos hierdie pragtige dag.  Anoesjka jou seuntjie lyk ook net so cute soos jou ma vir my vertel het en ek weet dat jy baie trots is – net so trots soos jou ma op jou.

Ek wil ook baie geluk vir Tannie Sus se op die spesiale dag en weet hoe gelukkig en trots tannie is.

Liefde Christa en gesin.

Petrus – Die fotos is pragtig en dit is ook so wonderlik dat geliefdes en vriende die fotos kan sien.

By: Marietjie
Anoesjka & Pieter, mag die res van julle lewens so gelukkig saam wees soos “die eerste dag” Julle is twee ongelooflike mense wat net die beste verdien. Geniet julle honeymoon!! Petrus die foto’s is stunning!!!

By: Petrus
Baie dankie aan almal wat my webtuiste besoek het en sulke mooi terugvoer gelaat het.  Dit word baie waardeer.

By: Anonymous
Dankie vir die pragtige foto’s Petrus. Dit sal my kinders se speciale dag altyd so laat bly! Joey Carsten

By: ANNETTE
Pieter en Anoesjka julle het julle nuwe paadjie begin met die regte persoon saam met julle naamlik God.  Hy is daar wanneer iemand anders daar is nie.  Gaan na Hom toe altyd.  En bid altyd vir mekaar.  Petrus jou foto’s praat met ‘n mens.  Hou so aan.

By: Oelof & Henriette
Pieter & Anoesjka

Ons is so bly dat jul troudag op so ‘n pragtige manier verewig is … kan nie wag om die res van die foto’s te sien nie.

Willie, jy lyk so mooi …

Baie lief vir jul.

Petrus … jy is ‘n fantastiese fotograaf … ek gaan jou werk beslis bemark …

Baie geluk !!!

xx

By: Edna
Anoesjka & Peter, julle fotos is pragtig!  Julle is pragtig!  Mag die Here julle huwelik seen!  God Bless!

By: Lindy van Zyl
Al wat ek kan sé: WOW WOW WOW…..

Julle twee is pragtig.

Die foto’s is stunning, Petrus, soos Anoesjka & Pieter sé WELGEDAAN!!!!!!!!